© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Beloningskaart vir meisies
Beloningskaart vir meisies
  • Load image into Gallery viewer, Beloningskaart vir meisies
  • Load image into Gallery viewer, Beloningskaart vir meisies

Beloningskaart vir meisies

Regular price
R 15
Sale price
R 15
Regular price
R 60
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie pragtige beloningskaart het drie A3-bladsye.

Bladsy 1:  'n Leë kaart met 10 oop spasies vir take om af te merk.  Maandag tot Sondag.  Hierdie kaart kan alleen gebruik word, of saam met bladsy 3.

Bladsy 2:  39 Verskillende take om van te kies.  Kies 10 take om op die kaart te plak.  Maak gebruik van magnete / lamineer en kies elke week ander take om te evalueer.

Bladsy 3:  'n Kaart met 30 kolle.  Hierdie kaart kan saam met bladsy 1 gebruik word om die kind te beloon.