© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Kleine Wolfie se goeie maniere
Kleine Wolfie se goeie maniere
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie se goeie maniere
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie se goeie maniere

Kleine Wolfie se goeie maniere

Regular price
R 30
Sale price
R 30
Regular price
R 30
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Mamma wil 'n koek bak, maar moet eers winkel toe gaan.  Kleine Wolfie help vreeslik mooi om die bestanddele op te spoor.  Tot hy perongeluk aan 'n tannie stamp.  Kleine Wolfie skrik hom byna dood.  Loop hy net weg of sê hy jammer?  Gaan hy die oom vra om hom te help met die eiers of nie?
Kleine Wolfie se hoofdoel is om waardes vas te lê by kinders tussen die ouderdom van 3 en 9 jaar.

Ingesluit is ook:
  • Begripsvrae
  • Inkleurprente
  • Sigwoorde (60 sigwoorde)
  • Pas die prent by die woord (8 woorde en prente)
  • Lees kort sinne (28 kort sinne)

Ongeveer 15 bladsye in hierdie oulike boekie.

Jy sal nie spyt wees nie!