© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Kleine Wolfie help vir Mamma
Kleine Wolfie help vir Mamma
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie help vir Mamma
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie help vir Mamma

Kleine Wolfie help vir Mamma

Regular price
R 30
Sale price
R 30
Regular price
R 30
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Kleine Wolfie wil vreeslik graag met Mamma speel, maar sy is te besig met die huis se werkies. Hoe gaan Kleine Wolfie dit regkry om al Mamma se aandag te kry?
Kleine Wolfie se hoofdoel is om waardes vas te lê by kinders tussen die ouderdom van 3 en 9 jaar.

Ingesluit is ook:
  • Begripsvrae
  • Inkleurprente
  • Sigwoorde (60 sigwoorde)
  • Pas die prent by die woord (6 woorde en prente)
  • Lees kort sinne (28 kort sinne)

Ongeveer 15 bladsye in hierdie oulike boekie.

Jy sal nie spyt wees nie!