© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Kleine Wolfie gaan skool toe
Kleine Wolfie gaan skool toe
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie gaan skool toe
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie gaan skool toe

Kleine Wolfie gaan skool toe

Regular price
R 30
Sale price
R 30
Regular price
R 30
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Ons almal ken die gevoel van ons eerste skooldag.  Die opgewondenheid, onsekerheid en bang wees.  Die klomp vreemde gesigte, vreemde geluide en vreemde maats.  Wat gebeur alles op Kleine Wolfie se eerste skooldag?
Kleine Wolfie se hoofdoel is om waardes vas te lê by kinders tussen die ouderdom van 3 en 9 jaar.

Ingesluit is ook:
  • Begripsvrae
  • Inkleurprente
  • Sigwoorde (60 sigwoorde)
  • Pas die prent by die woord (8 woorde en prente)
  • Lees kort sinne (28 kort sinne)

Ongeveer 15 bladsye in hierdie oulike boekie.

Jy sal nie spyt wees nie!