© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Kleine Wolfie en die hondjie
Kleine Wolfie en die hondjie
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie en die hondjie
  • Load image into Gallery viewer, Kleine Wolfie en die hondjie

Kleine Wolfie en die hondjie

Regular price
R 30
Sale price
R 30
Regular price
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Kleine Wolfie het gedroom van 'n wit hondjie.  Hy vertel die volgende oggend vir Pappa en Mamma dat hy vreeslik graag 'n hondjie wil hê.  Sal hulle dit toelaat?
Kleine Wolfie se hoofdoel is om waardes vas te lê by kinders tussen die ouderdom van 3 en 9 jaar.

Ingesluit is ook:
  • Begripsvrae
  • Inkleurprente
  • Sigwoorde (60 sigwoorde)
  • Pas die prent by die woord (8 woorde en prente)
  • Lees kort sinne (28 kort sinne)

Ongeveer 15 bladsye in hierdie oulike boekie.

Jy sal nie spyt wees nie!