
Hierdie Kleine Wolfie temaboekies behandel die Graad 1 temas.
Die volgende temas is ingesluit:
1. Tema 1 - Wie is ek?
2. Tema 2 - My liggaam
3. Tema 3 - By die skool
4. Tema 4 - My familie
5. Tema 5 - Ons speel buite
6. Tema 6 - Op die plaas
7. Tema 7 - My partytjie
8. Tema 8 - Op 'n uitstappie
9. Tema 9 - Op die strand
10. Tema 10 - Gesonde gewoontes
Dit sluit die volgende in:
- 'n Kort storie oor die tema
- Sigwoorde (ongeveer 100 woorde)
- 5 Eenvoudige begripsvrae
- Baie lekker aktiwiteite oor die tema
Hierdie boekies het ongeveer 15 bladsye elk.