Hierdie pragtige plakkaat kan gebruik word vir elke jaar se eerste dag van skool. Hoe spesiaal sal dit nie wees as jy vanaf Kleuterskool/Graad 1 tot Matriek elke jaar dieselde foto neem nie!
Gemaak om te verander soos die jaar verander. Laai eers die skrif op jou rekenaar en maak dan die Word dokument oop.
Leë plakkate ook aangeheg.