© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Graad R Wiskunde boekie
Graad R Wiskunde boekie
Graad R Wiskunde boekie
Graad R Wiskunde boekie
Graad R Wiskunde boekie
  • Load image into Gallery viewer, Graad R Wiskunde boekie

Regular price
R 45
Sale price
R 45
Regular price
R 45
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie boekie is propvol oulike, leersame werkies.

Gebruik hierdie boekie vir lekker ekstra werk of hersiening oor basiese konsepte.

Die boekie het 60 bladsye en bevat die volgende inhoud:

- Getalle van 0-10 (2 werkvelle oor elke getal)

- Voltooi patrone (8 patrone)

- Ek ken my vorms (driehoek, vierkant, reghoek, diamant, sirkel, ovaal)

- Ek kan patrone naboots

- Groter en kleiner

- Langste en kortste

- Meeste, minste, ewe veel

- Dieselfde grootte

- Kleure

- Rigting

- Links en regs

- Teken die patrone oor

- Ek kan tel (1-10)

- Ek kan tel (1 meer, 2 meer, 1 minder, 2 minder)

- Voorgrond en agtergrond

- Eenvoudige optel en aftrek somme

- Ek kan 'n opdrag uitvoer

- Pas bymekaar

- Dag en nag