© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!
Adding product to your cart
Hierdie boekie het 20 bladsye.
Elke bladsy het 'n kort, eenvoudige storie.
Elke storie het 5 eenvoudige vrae waar die kind uit 2 antwoorde moet kies en die regte antwoord moet inkleur.
Hierdie boekie is gepas vanaf Graad R.