© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Woordmuur Plakkate

Woordmuur Plakkate

Regular price
R 250
Sale price
R 250
Regular price
R 390
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Ons is baie opgewonde oor hierdie GROOT bundel met tema plakkate!

In hierdie bundel, is die Woordmuur opskrifte, 60 plakkate en ongeveer 600 woorde met prente ingesluit.

Die volgende temas is ingesluit:

1. Strand
2. Sirkus
3. Skool
4. Verjaarsdag
5. Insekte
6. Seediere
7. Troeteldiere
8. Plaasdiere
9. Wilde diere
10. Vrugte
11. Vrugte
12. Groente
13. Groente
14. 2D-Vorms
15. 3D-Vorms
16. Liggaamsdele
17. Liggaamsdele
18. Liggaamsdele
19. Liggaamsdele
20. Weer
21. Weer
22. Kos
23. Klere
24. Nagereg
25. Beroepe
26. Beroepe
27. Emosies
28. Sport
29. Werkwoorde
30. Familie
31. Badkamer
32. Slaapkamer
33. Eetkamer
34. Motorhuis
35. Kombuis
36. Waskamer
37. Sitkamer
38. Babakamer
39. Kantoor
40. In die erf
41. Geboue in die gemeenskap
42. Geboue in die gemeenskap
43. Wiskunde
44. Vervoer
45. Ruimte
46. Sintuie
47. Ek is uniek
48. Ek hou my lyfie skoon
49. Paasfees
50. Gevare binne die huis
51. Gevare buite die huis
52. Winter
53. Somer
54. Lente
55. Herfs
56. Planete
57. Die Koei
58. Dinosourusse
59. Kersfees
60. Kleure

Let asb. daarop dat alle plakkate in PDF-formaat is en is nie veranderbaar nie.

Hierdie hulpmiddel mag onder geen omstandighede herverkoop of versprei word nie.