Daar is 2 boekies in hierdie aanbod:
Perfek om handskrif te oefen vir leerders wat nog in volle lyne skryf.
26 Bladsye met die hele alfabet en woorde ingesluit.
Leë bladsye ook ingesluit vir ekstra oefening.
30 Bladsye om lopende skrif te oefen.
Die hele alfabet met oefenwoorde.
Meer as 300 woorde om te oefen.