© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Alfabet en Getalle
Alfabet en Getalle
  • Load image into Gallery viewer, Alfabet en Getalle
  • Load image into Gallery viewer, Alfabet en Getalle

Alfabet en Getalle

Regular price
R 15
Sale price
R 15
Regular price
R 15
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie boekie bevat al die kleinletters, hoofletters en getalle vanaf 0-9.

62 Bladsye.

Wees kreatief en oefen daardie noodsaaklike fynmotoriese spiere deur knopies, klippies, smarties, jellybeans op die letters en getalle te pak.  Dit kan ook geverf word, ingekleur word en daar kan selfs met klei die letters en getalle gevorm word.

Die moontlikhede is eindeloos.  'n Baie lekker boekie!