Meer as 300 bladsye se pret wat die volgende insluit:
1. Bybel inkleurprente (25 bladsye)
2. Inkleurboek (60 bladsye)
3. Kersfees inkleur prente (25 bladsye)
4. Kinderverhale - 7 stories (60 bladsye)
5. My woordeboek (50 bladsye)
6. Natrek van diere (35 bladsye)
7. Natrek van lyne (10 bladsye)
8. Patrone boek (60 bladsye)
9. Voltooi die patrone (10 bladsye)