© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

42 Klanke stories
42 Klanke stories
  • Load image into Gallery viewer, 42 Klanke stories
  • Load image into Gallery viewer, 42 Klanke stories

42 Klanke stories

Regular price
R 150
Sale price
R 150
Regular price
R 150
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

Hierdie boekie bestaan uit 42 splinternuwe, unieke stories om die volgende klankies bekend te stel:

- Die hele alfabet (a-z)

- a, e, i, o, u, y

- aa, ee, oo, uu, ie, ei, oe, ou, eu, ui

Hierdie stories is ideaal vir Juffrou / Mamma / Ouma wat nuwe klankies vir leerders aanleer.

Hierdie stories is ook deel van die volgende pakkette:

- Kleine Wolfie leer lees

- Graad 1 Ondersteuningboekie Taal

- Graad 2 Ondersteuningboekie Taal

- Indien jy bogenoemde aangekoop het, is dit DIESELFDE.

Wolfie Designs is trots op KWALITEIT werk!