© All rights reserved - All products are in PDF format for self printing. No resource may be reproduced or resold whatsoever!

Gratis waardering sertifikate

Gratis waardering sertifikate

Regular price
R 0
Sale price
R 0
Regular price
Sold out
Unit price
per 
VAT included. Shipping calculated at checkout.

𝗢𝗡𝗗𝗘𝗥𝗪𝗬𝗦𝗘𝗥𝗦: Het jy onthou om vir die leerder erkenning te gee wat nie 'n prys by die prysuitdeling ontvang het nie?
Soms is dit dié leerder wat net so hard werk wat geen erkenning ontvang nie.
Wolfie Designs wil graag help met 'n 𝗙𝗥𝗘𝗘𝗕𝗜𝗘 wat jy in hulle rapport koevert kan sit.
In Afrikaans en Engels beskikbaar.
Daar is 8 verskillende kleur ontwerpe om van te kies en 2 swart en wit ontwerpe.