'n Pragtige klastema met buffels.
+- 100 digitale plakkate vir hierdie tema. Dit sluit die volgende in:
2D- en 3D-vorms (36 plakkate)
Alfabet (52 plakkate)
Alfabet vlaggies (26 plakkate)
Dae van die week (7 plakkate)
Maande van die jaar (12 plakkate)
Getalle vlaggies (1-20)
Kleure (12 plakkate)
Naam etikette (12 etikette)
Verjaarsdagkalender (12 plakkate)
Weerkaart (Afrikaans en Engels)
Welkom plakkaat
Seisoene (8 plakkate)
Voorblaaie (5 plakkate)