Hierdie boekie vang al die mylpale vas vanaf Mamma se swangerskap tot baba se geboorte.
Alle herinneringe word vasgevang in hierdie pragtige, neutrale bababoek. Die hoof kleure van hierdie boek is grys, effens geel en mooi groen boompies.
56 Bladsye.
Die voor- en agterblad is 'n 2mm glans hardeblad en die binnebladsye is op 300g papier gedruk. Kwaliteit wat belowe om vir jare mooi te bly.
Selfs plek vir foto's vanaf die eerste tot sewende verjaarsdag, asook die eerste skooldag.
Hierdie bababoek is ideaal vir seuns of meisies.
Koerierkoste van R120 kom by checkout by.
Wolfie Designs is trots op KWALITEIT ontwerpe!