Hierdie boekie het 100 bladsye en bestaan uit 10 temas. Daar is ook 61 praktiese motoriese, oefeninge in en 27 sensoriese oefeninge om te doen.
Die temas is as volg:
Tema 1: Lente
Tema 2: Bye
Tema 3: Oerwoud
Tema 4: Musiek
Tema 5: Pikkewyne
Tema 6: Emosies
Tema 7: Bome
Tema 8: Goeie maniere
Tema 9: Kampeer
Tema 10: Kersfees
Die meeste van hierdie oefeninge is lekker praktiese werkies.