Hierdie boekie het 89 bladsye en bestaan uit 10 temas. Daar is ook 51 praktiese motoriese, oefeninge in en 29 sensoriese oefeninge om te doen.
Die temas is as volg:
Tema 1: Winter
Tema 2: Gemeenskapswerkers
Tema 3: See
Tema 4: Paddas
Tema 5: Dieretuin
Tema 6: Wilde diere
Tema 7: Vrugte
Tema 8: Groente
Tema 9: Goggas
Tema 10: Gesonde leefwyse
Die meeste van hierdie oefeninge is lekker praktiese werkies.