Hierdie boekie het 95 bladsye en bestaan uit 10 temas. Daar is ook 31 praktiese motoriese, oefeninge in en 23 sensoriese oefeninge om te doen.
Die temas is as volg:
Tema 1: Ek
Tema 2: My 5 sintuie
Tema 3: Vorms
Tema 4: Kleure
Tema 5: Dinosourusse
Tema 6: Blomme
Tema 7: Plaas
Tema 8: Somer
Tema 9: Troeteldiere
Tema 10: Voëls
Die meeste van hierdie oefeninge is lekker praktiese werkies.