Hierdie verslag is baie waardevol om te gebruik in die Kleuterskool, of tuis by 'n oppasser.
Vul die dag se inligting in en stuur huis toe vir gemoedsrus.
Kontak ons gerus per WhatsApp of epos om die voorblad gratis vir jou in jou tema te verander.